Almal gaande oor Colin Farrell se uitmuntende spel en die ongelooflike grimering wat hom in ‘n monster verander, in THE ...
Joan is ‘n beeldskone blonde juweeldief. Sy het ‘n dogtertjie, wat sy ten alle koste wil behou en versorg, maar die kind word ...
Die oorspronklike konsep vir SLOW HORSES was so verbeeldingryk dat dit reeds talle pryse gewen het, en nou in sy vierde reeks ...
Slagoffers van die sogenaamde Ekurhuleni-reeksverkragter, Nkosinathi Phakathi, het sy swaar vonnis verwelkom. Phakathi is vandag in die hooggeregshof in Palm Ridge in Ekurhuleni tot 42 keer ...
Die vakbondfederasie Cosatu sê hy is sterk gekant teen oproepe om die Poskantoor te privatiseer of te likwideer. Cosatu het gereageer op die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie se ...
President Cyril Ramaphosa het medelye betuig aan die naasbestaandes van die 18 mense wat die naweek in ‘n massaskietery in Lusikisiki in die Oos-Kaap dood is. Volgens die president se woordvoerder, ...
Die Gautengse LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, sê motoriste wat vir e-tol betaal het, se geld sal nié terugbetaal word nie. Maile het die media in Johannesburg toegespreek ...
Die portefeuljekomitee oor Polisie in die Parlement het die massa-skietvoorval by Lusikisiki in die Oos-Kaap veroordeel. Sewentien mense is dood toe aanvallers vroeg Saterdagoggend losgebrand het op ...
Die Minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die kantoor van die Ouditeur-generaal gevra om ondersoek in te stel na ‘n tender van bykans 900-miljoen rand wat aan ‘n Franse maatskappy Idemia toegeken ...
Honderde roubeklaers is by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban byeen waar die begrafnisdiens van die voormalige kabinetsminister, Pravin Gordhan, vandag gehou word. Polisielede het ‘n ...
Die ACDP het kommer uitgespreek oor berigte dat President Cyril Ramaphosa beplan om Vrydag die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette – oftewel Bela – te onderteken. Die hoofsweep van die ACDP, ...
Die polisie in die Wes-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige vrou in Kraaifontein. Die vrou is vermoedelik vermoor oor die betaling van ‘n beskermingsfooi ...